Psalms 148:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. konings van die aarde en alle volke, prinse en alle regters op die aarde,

12. beide jongmanne en maagde, oumense en jonges, laat hulle die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה helder en duidelik loof,

13. want Sy Naam (Karakter en Outoriteit) alleen is verhewe; Sy grootsheid is op aarde en in die hemele!

Psalms 148