Psalms 147:2-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. יהוה bou Yerushalayim op; Hy maak die verstrooides van Yisra’el bymekaar.

3. Hy genees die wat gebroke van binne is en verbind hulle wonde.

4. Hy tel die getal van die sterre; Hy noem hulle almal by die naam.

5. Ons Meester is groot en Sy krag is groot; Sy insig is oneindig.

6. יהוה lig die swakkes op; Hy verneder die bose tot in die grond.

7. Vereer יהוה met uitgestrekte hande, sing en maak musiek met die harp tot ons God,

Psalms 147