Psalms 144:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek wil ’n nuwe lied tot U sing, o God, op ’n lier en ’n tiensnarige instrument wil ek sing en musiek maak tot U.

Psalms 144

Psalms 144:1-13