Psalms 144:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Bevry my uit die hand van die bose, wie se mond sinnelose booshede praat en wie se regterhand ’n regterhand van bedrog is

Psalms 144

Psalms 144:6-15