Psalms 137:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Hoe kan ons die lied van יהוה in ’n vreemde land sing?

5. As ek jou vergeet, o Yerushalayim, laat my regterhand my vergeet!

6. As ek jou nie onthou nie, laat my tong aan my verhemelte vaskleef, as ek Yerushalayim nie verkies bo my grootste blydskap nie.Yeg 35:1-15

7. יהוה, onthou die seuns van Edom op die dag van Yerushalayim, hulle wat gesê het: “Vernietig dit, vernietig dit, selfs tot op die fondasies daarvan!”

Psalms 137