Psalms 136:18-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. en magtige konings verslaan het, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig:

19. Sigon, die koning van die Emoriete, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig,

20. `Og, die koning van Bashan, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig

21. en hulle land as ’n erfenis gegee het, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;

22. as ’n erfenis aan Yisra’el, Sy dienskneg, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig;

Psalms 136