Psalms 132:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. ook sal ek nie slaap vir my oë of sluimering vir my ooglede gee nie

5. totdat ek ’n plek gevind het vir יהוה, ’n huis vir die Magtige God van Ya’akov!”

6. Let op, ons het daarvan gehoor in Efratah; ons het dit in die velde gevind.

Psalms 132