Psalms 129:7-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. waarmee die maaier nie sy hand vul nie en die gerwebinder nie sy arm nie.”

8. Ook sê die wat verbygaan nie: “Die seën van יהוה oor julle! Ons seën julle in die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה,” nie.

Psalms 129