Psalms 119:13-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Met my lippe het ek al U regverdige oordele oorvertel.

14. Ek was verheug in die lewenswyse van U getuienisse; meer as in alle rykdom.

15. Ek het U instruksies oordink en is bekend met U lewenswyses.Deut 17:18-20

16. Ek het U wet oordink sodat ek nie U boodskappe sal vergeet nie.

Psalms 119