Psalms 119:116-118 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

116. Versterk my volgens U boodskap en ek sal lewe en laat my nie beskaamd wees as gevolg van my versekerde verwagting nie.

117. Help my en ek sal veilig wees en ek sal voortdurend let op U instellings.

118. U het almal verwerp wat van U instellings afdwaal, want hulle gedagtes is bedrieëry.

Psalms 119