Psalms 118:21-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Ek sal U loof met uitgestrekte hande, want U het my gehoor en my Verlossing geword.Luk 20:17; Hand 4:11; Efe 2:20 het die Hoof Hoekklip geword.

22. Die Klip wat die bouers verwerp het,Mat 21:42; Mar 12:10,11

23. יהוה het dit gedoen; dit is wonderbaarlik in ons oë.

24. Hierdie is die dag wat יהוה gemaak het; ons sal in die rondte swaai van vreugde en bly wees in Hom.

25. Verlos my, o יהוה; o יהוה, bevry my!Mat 23:39; Mar 11:9; Luk13:35 Ons het julle geseën vanuit die huis van יהוה.Mat 21:9; Yog 12:13

26. Geseënd is hy wat kom in die Karakter en Outoriteit van יהוה!

27. יהוה, ons God, gee vir ons lig, bind U ons feesvieringe met bande soos ’n ononderbroke ketting vas, selfs aan die horings van die altaar.

Psalms 118