Psalms 118:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Laat Yisra’el nou sê dat Sy goedheid vir ewig duur!

3. Laat die huis van Aharon nou sê dat Sy goedheid vir ewig duur!

4. Laat hulle wat יהוה respekvol vrees nou sê dat Sy goedheid vir ewig duur!

Psalms 118