18. יהוה het my hard gedissiplineer, maar Hy het my nie aan die dood oorgegee nie.
19. Maak vir my die poorte van onpartydige opregtheid oop; ek sal daardeur ingaan en my hande uitsteek en יהוה loof.
20. Hierdie is die poort van יהוה waardeur die regverdiges sal ingaan.
21. Ek sal U loof met uitgestrekte hande, want U het my gehoor en my Verlossing geword.Luk 20:17; Hand 4:11; Efe 2:20 het die Hoof Hoekklip geword.
22. Die Klip wat die bouers verwerp het,Mat 21:42; Mar 12:10,11
23. יהוה het dit gedoen; dit is wonderbaarlik in ons oë.