Psalms 116:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. יהוה wys onverdiende guns en is regverdig, ons God gee om.

6. יהוה bewaar die eenvoudiges; Hy het my nederig gemaak en my gered.

7. Keer terug na jou rus, o my lewe, want יהוה het jou goed behandel,

8. want Hy het my lewe gered uit die dood en my voete van val.

Psalms 116