Psalms 115:17-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Nie die dooies, of enige een wat afgaan na die duisternis, loof יהוה helder en duidelik nie,

18. maar óns sal voor יהוה buig, van nou af aan vir ewig. Loof Yah helder en duidelik!

Psalms 115