4. יהוה het gesweer en sal nie lieg nie: “U is ’n nie-Levitiese Priester vir ewig volgens die voorbeeld van Malki-Tzedek.”
5. יהוה aan jou regterhand sal die konings oorwin op die dag van Sy woede.
6. Hy sal oordeel tussen die nasies, Hy sal die verslaandes tel, Hy sal die koppe van menigtes op die aarde afkap.
7. Hy sal drink uit die stroom op die pad; daarom sal Hy Sy kop hoog hou.