Psalms 110:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek. יהוה het met my Meester gepraat: “Sit aan My regterhand totdat Ek U vyande U voetstoel maak.”

2. יהוה sal die Septer van Sy krag vanuit Tziyon stuur en Hy sal heers oor U vyande.

3. U volk sal spontaan gewillig wees op die dag van U mag; vanaf die baarmoeder het Ek U voortgebring in die skoonheid van U afgesonderdheid, as ’n Kind vanaf alle eeue.Z’kh 6:13; Heb 5:6; Heb 6:20; Heb 7:17,21,28

Psalms 110