Psalms 110:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek. יהוה het met my Meester gepraat: “Sit aan My regterhand totdat Ek U vyande U voetstoel maak.”

2. יהוה sal die Septer van Sy krag vanuit Tziyon stuur en Hy sal heers oor U vyande.

Psalms 110