Psalms 109:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. O God van my lofprysing, moenie stilbly nie,

2. want die mond van die bose en die mond van die bedrieër is oop teen my.

Psalms 109