Psalms 106:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ons vaders het nie U wonders in Mitzrayim verstaan nie, hulle het nie die oorvloed van U goedheid onthou nie, maar was rebels teen Hom by die see, by die Sufsee.Yeg 20:9; Yeg 14:22

Psalms 106

Psalms 106:1-17