Psalms 106:30-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Toe het Pingas opgestaan en oordeel uitgevoer en die plaag is gestopNum 25:12,13

31. en dit is vir hom gereken as ’n oorwinning, in alle geslagte vir ewig.

32. Hulle het Hom ook kwaad gemaak by die waters van M’rivah sodat dit met Moshe sleg gegaan het as gevolg van hulle,

33. want hulle het gerebelleer teen sy gees sodat hy onverskillig gepraat het met sy lippe.

Psalms 106