Psalms 105:44-45 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

44. Hy het aan hulle die lande van die ander nasies gegee en hulle het die arbeid van die volke geërf

45. sodat hulle Sy instellings kan nakom en Sy wette onderhou. Loof Yah alleen!

Psalms 105