Psalms 104:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Loof en eer יהוה, o my lewe! יהוה my God, U is baie groot! U is aangetrek met eer en majesteit,

2. U bedek Uself met lig soos met ’n kledingstuk, U wat die hemel uitstrek soos ’n gordyn;

3. wat die balke van Sy kamers in die waters bou, wat van die wolke Sy strydwa maak, wat loop op die vlerke van die wind,Heb 1:7

Psalms 104