Psalms 102:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. maar U, o יהוה, sal voortduur vir ewig en U herinnering tot in alle geslagte.

13. Staan op en wys onverdiende guns aan Tziyon, want dit is tyd om aan haar onverdiende guns te wys,

14. want U knegte het plesier in haar klippe en vind guns in die stof daarvan.

Psalms 102