Psalms 101:7-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Hy wat bedrog pleeg, mag nie in my huis bly nie; hy wat leuens vertel, sal nie voor my oë bly nie.

8. In die vroeë oggend sal ek al die bose van die aarde stilmaak en ek sal al die werkers van onregverdigheid uit die stad van יהוה uit vernietig.

Psalms 101