Prediker 6:5-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Meer nog, hy het nie die son gesien of enige iets geken nie, tog het hierdie een meer rus as die ander;

6. ja, al lewe hy ook twee maal duisend jaar en het tog geen goeie gesien nie; gaan almal nie na een plek toe nie?

7. Al die harde werk van ’n man is vir sy mond en tog word sy honger nie bevredig nie.

8. Watter voordeel het die wyse man oor die dwaas. Weet die arm man hoe om deur die lewe te gaan?

Prediker 6