Prediker 4:15-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Ek het al die lewendes wat onder die son loop, beskou, saam met die jongmanne wat in hulle plek sal opstaan;

16. daar is geen einde aan al die mense, selfs van almal wat voor hulle was en ook wat nog na hulle sal kom, wat nie in hulle sal verbly nie. Ook dit is vir hulle waardeloos en tevergeefs en ’n ergernis van gees.

Prediker 4