Openbaring 9:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. want die outoriteit van die perde is in hulle bekke en in hulle sterte.Ps 115:4-7; Ps 135:15-17; Dan 5:23 of om demone en afgode van goud, silwer, koper, hout en klip, wat nie kan sien, hoor of beweeg, te aanbid nie

20. Die res van die mense, wat nie deur hierdie plae doodgemaak is nie, het ook nie weggedraai van die werke van hulle hande nie,

21. en nie weggedraai van hulle moorde, hulle toordery, heksery en van hulle seksuele immoraliteit nie.

Openbaring 9