Openbaring 2:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Skryf vir die boodskapper van die gemeente in Efesos: ‘Dít sê Hy wat sewe sterre in Sy hand hou, wat loop tussen die goue kandelare:

2. “Ek ken jou dade, jou harde werk en jou geduld, dat jy bose mense nie kan verdra nie en dat jy dié getoets het wat sê dat hulle afgevaardigdes is en dit nie is nie en gevind het dat hulle vals is

Openbaring 2