10. Ek vat die klein boekrolletjie uit die hand van die engel en eet dit en in my mond was dit so soet soos heuning, maar toe ek dit geëet het, was my maag bitter.
11. Hy het vir my gesê: “Daar word weer vir jou tyd gegee om te profeteer oor baie volke, nasies, tale en konings.”