Numeri 8:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Jy moet die Leviete voor Aharon en sy seuns laat staan en hulle as waaioffer tot יהוה offer.

14. So moet jy die Leviete van onder die seuns van Yisra’el uit afsonder en die Leviete sal Myne wees.

15. Daarna mag die Leviete ingaan om in die Tent van Ontmoeting te dien, maar jy moet hulle reinig en hulle aanbied as waaioffer,

Numeri 8