Numeri 5:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

2. “Beveel die seuns van Yisra’el om al die melaatses, almal wat ’n uitskeiding het en almal wat deur ’n lyk onrein is, uit die kamp uit weg te stuur.

Numeri 5