Numeri 4:48-49 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

48. hulle is getel as agt duisend vyf honderd en tagtig (8 580).

49. Deur die opdrag van יהוה, deur die hand van Moshe is hulle getel, elkeen volgens sy dienswerk of sy drawerk; dit is die getelde manne, soos יהוה Moshe beveel het.

Numeri 4