1. Die hoof vaders van die families van die seuns van Gil’ad, die seun van Magir, die seun van M’nasheh, uit die families van die seuns van Yosef, het nader gekom en voor Moshe en die leiers, die hoof vaders van die seuns van Yisra’el, gepraat
2. en gesê: “יהוה het aan my meester, Moshe, bevel gegee om die land deur die lot as erfenis aan die seuns van Yisra’el te gee en my meester is deur יהוה beveel om die erfenis van ons broer Tz’lof ’gad aan sy dogters te gee.