Numeri 33:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Hulle het uit die wildernis van Sien weggetrek en in Dofkah gekamp.

13. Hulle het van Dofkah af weggetrek en in Alush gekamp.

14. Hulle het van Alush af weggetrek en in Refidim gekamp, waar daar geen water vir die volk was om te drink nie.

Numeri 33