Numeri 31:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

2. “Neem wraak vir die seuns van Yisra’el op die Midyaniete; daarna sal jy na jou volksgenote toe weggevat word.”

3. Moshe het met die volk gepraat en gesê: “Bewapen sommige vanuit julle vir oorlog en laat hulle teen Midyan optrek om die wraak van יהוה op Midyan uit te oefen:

4. ’n duisend vanuit elke stam van al die stamme van Yisra’el moet julle na die oorlog toe stuur.”

Numeri 31