Numeri 28:28-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. en hulle graanoffer van fyn meel met olie gemeng: drie tiendes vir elke bul, twee tiendes vir die ram,

29. een tiende vir elkeen van die sewe lammers

30. en een bokram om vir julle toedekking te doen.

31. Julle moet dit offer saam met hulle drankoffers, bo en behalwe die voortdurende brandoffer en sy graanoffer daarby, hulle moet sonder gebrek wees.

Numeri 28