Numeri 28:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en een-tiende fyn meel as graanoffer, met olie gemeng, vir elke lam. Dit is ’n brandoffer as aangename geur, ’n offer deur vuur tot יהוה.

Numeri 28

Numeri 28:5-15