17. van Arod, die familie van die Arodiete; van Ar’eli, die familie van die Ar’eliete.
18. Dit is die families van die seuns van Gad, volgens die van hulle wat getel is, veertig duisend vyf honderd (40 500).
19. Die seuns van Y’hudah was: `Er en Onan, maar `Er en Onan het gesterf in die land van Kena’an.