Numeri 25:14-16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. Die naam van die Yisra’elitiese man wat doodgemaak is, wat saam met die vrou van Midyan doodgemaak is, was Zimri, die seun van Salu, heerser van ’n vader se huis, van die stam van Shim’on.

15. Die naam van die vrou van Midyan wat doodgemaak is, was Kozbi, die dogter van Tzur. Hy was hoof van een van die stamme van ’n vader se huis in Midyan.

16. יהוה het met Moshe gepraat en gesê:

Numeri 25