Numeri 22:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. God sê vir Bil’am: “Jy mag nie saam met hulle gaan nie, jy mag die volk nie vloek nie, want hulle is geseënd.”

13. Bil’am staan die oggend op en sê vir die heersers van Balak: “Gaan terug na julle land, want יהוה het geweier om my saam met julle te laat gaan.”

14. Die vorste van Mo’av het opgestaan, by Balak gekom en gesê: “Bil’am het geweier om saam met ons te kom.”

Numeri 22