Numeri 21:18-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. O put, wat die leiers gegrawe het, wat die leiers van die volk gegrawe het, met hulle outoriteit, met hulle stawwe!” Vanaf die wildernis het hulle na Mattanah gegaan

19. en van Mattanah na Nagali’el en van Nagali’el na Bamot

20. en van Bamot, in die vallei wat in die land van Mo’av lê, na die top van Pisgah, wat oor die wildernis uitkyk.

21. Yisra’el het boodskappers gestuur na Sigon, die koning van die Emoriete en gesê:

Numeri 21