Numeri 14:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir Moshe gesê: “Hoe lank sal hierdie volk My verwerp? Hoe lank sal hulle nie in My vertrou nie, ten spyte van al die tekens wat Ek tussen hulle gedoen het?

Numeri 14

Numeri 14:2-20