Negemyah 9:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Sy opbrengs word gevat deur die konings wat U oor ons aangestel het as gevolg van ons sondes; hulle het ook heerskappy oor ons liggame en oor ons vee volgens hulle plesier en ons leef in ’n groot onderdrukking.”