Negemyah 7:32-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. die manne van Beit-El en `Ai, een honderd drie en twintig;

33. die seuns van N’vo, twee en vyftig;

34. die seuns van die ander `Eilam, een duisend twee honderd vier en vyftig;

35. die seuns van Harim, drie honderd en twintig;

36. die seuns van Yerigo, drie honderd vyf en veertig;

37. die seuns van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd een en twintig;

Negemyah 7