22. Ek het ook in daardie tyd aan die volk gesê: “Elkeen moet met sy dienskneg in Yerushalayim se strate oornag en laat hulle dit in die nag en in die dag bewaak sodat die bouers hulle werk kan doen.
23. Nie ek, of my broers, of my diensknegte, of die manne van die wag wat my gevolg het, niemand van ons het ons klere uitgetrek nie vir baie volle maande en elkeen het sy plig gedoen.