Negemyah 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Elyashiv, die hoofpriester, saam met sy broers, die priesters, opgestaan en die Skaapspoort gebou; hulle het sy deure ingesit en dit afgesonder, so ver as die toring van die Honderd en hulle het dit afgesonder tot by die toring van Hanan’el.

2. Langs hom het die manne van Yerigo gebou en langs hulle het Zakur, die seun van Imri, gebou,

3. maar die Vispoort het die seuns van S’na’ah gebou, wat ook sy balke en sy sy-deure, sy sluitbalke en sy grendels opgestel het.

Negemyah 3