Negemyah 12:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want in die dae van Dawid was Asaf in beheer en hy het voor die sangers opgestaan en lofprysinge gesing en dank aan God, met hande uitgestrek, gebring.

Negemyah 12

Negemyah 12:40-47