10. Yeshua was die vader van Yoyakim en Yoyakim was die vader van Elyashiv en Elyashiv was die vader van Yoyada,
11. Yoyada was die vader van Yonatan en Yonatan die vader van Yadua.
12. In die dae van Yoyakim was die priesterlike hoofde van die vaders: S’rayah, M’rayah, Yirmeyah, Hananyah,
13. `Ezra, Meshullam, Amaryah, Y’hoganan,
14. M’likhu, Yonatan, Sh’vanyah, Yosef,
15. Harim, `Adna, M’rajot, Helkai,
16. `Iddo, Z’kharyah, Ginton, Meshullam,
17. Agiyah, Zikhri, Minyamin, Mo’adyah, Piltai,
18. Bilga, Shamua, Sh’ma’yah, Y’honatan,
19. Yoyari, Matnai, Y’da’yah, `Uzi,
20. Sallai, Kallai, `Amok, `Ever,
21. Hilkiyah, Hashavyah, Y’da’yah en N’tan’el.
22. Wat die Leviete betref, in die dae van Elyashiv, Yoyada, Yoganan en Yadua is die hoofde van die vaders opgeskryf, asook die priesters tot by die regering van Daryavesh, die Persiër.
23. Die nageslag van Levi, die hoofde van die vaders, is opgeskryf in die boekol van die kronieke tot by die dae van Yoganan, die seun van Elyashiv.