Nagum 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wee die bloederige stad, volledig vol leuens en plunder; haar prooi gaan nooit weg nie;

2. die klank van die sweep, die klank van die gedreun van wiele, perde in galop en strydwaens wat rondspring;

3. stormende ruiters, flitsende swaarde, blinkende spiese; baie neergeslaan, hope lyke en ontelbare dooie liggame; hulle val oor die dooie liggame!

Nagum 3